OUTISME HULPKREET: `n Beroep op al Arms of Mercy Ondersteuners ❣️

  • Post author:
  • Post category:Blog

OUTISME HULPKREET: Vanaand net hier waar ek sit in my binnekamer, ervaar ek die pyn en ontnugtering van ouers met outistiese kinders. Ek sien die verwese moegheid van nimmereindigende lang dae vol sukkel met kindertjies wat nie in woorde kan se as hulle iewers pyn, ongemak en hartseer voel nie...

Continue ReadingOUTISME HULPKREET: `n Beroep op al Arms of Mercy Ondersteuners ❣️