mihla in new york

Mihla in New York – Update 27 December 2018

Mihla in New York – Update 27 December 2018

“Vandag (die 27e) begin Miemps se beplanning vir haar bestraling by ProCure in New Jersey. Sy moet vandag vir amper ‘n uur stil lê, ons hou duime dat sy dit sonder narkose sal kan doen. Hul gaan ongeveer so 4 ure vandag met haar besig wees, ons sal dadelik die plan laat weet. Haar dokter is Dr. Wolden.

Ons het n baie rustige kersfees gehad. Miemps is mal oor die amerikaanse kos. Pizza. Corn Dogs. Fries. Root beer. Sy praat ook met ‘n lekker Amerikaanse aksent en Central Park, Starbucks, New York, Subway ens. is deel van haar daaglikse geselsies.” – MIHLA TRUST

Google Translate

Mihla`s Story

Share ღ
back-to-top