#Cure4Keanu: Diary of a Mother 17 June 2018

#Cure4Keanu: Diary of a Mother 17 June 2018

In October 2017, a gorgeous two-year-old boy, Keanu Moore-van de Giessen, was diagnosed with Stage 4, High-Risk Neuroblastoma. Keanu was diagnosed with two tumours, one very small tumour on his adrenal gland, and a 3cm mass behind his aorta, against his spine. In addition, he had cancer infiltration in 65% of his bones and bone marrow. Learn more about this very special South African Boy.

The following is an update made on the 17th of June 2018 by Keanu`s mother, Colette Van de Giessen – shared on the KEANU ons Superkind / #Cure4Keanu Facebook Page. Please like and the follow them for frequent updates as they happen.

Nou ja, hier is dit nou, stemseloorplanting!! Ons is baie beindruk met Groote Schuur, regtig n goeie hospitaal, en hier begin ons dag 1 van 28!!

Pappa het ons kom aflaai en help ingesettle te raak in ons nuwe kamer tuiste. Voel nogal of die scrubs n lekker gemaklike drag kan wees vir elke dag.

Dankie Pappa Andre dat jy meeste van die tye so geduldig is met my en dat jy vir ons skat van bo n awesome pappa is. Hy trek reeds na jou met sy foon foon speel heeltyd. Lol

So nou is ons Nanu opgehook aan sy drade, sy buisvoeding en en en, om reg te maak vir more se begin van hoe dosis chemo, maar mamma weet jy is sterk en jy kan dit vat ons babakind, mamma weet.

Die engiste ware geneesheer is Pappa God!
Pappa God, ons kom op ons kniee en as dit U wil is dat Keanu n groot, sterk man kan word en die voorbeeld van mensdom wees waaroor almal so gebid het.

Toe, gaan gee jou man / vrou n drukkie, en soen jul kinders en vertel hulle die storie en dit wat God kan maak gebeur, net volhou aan geloof, respek en liefde!!

Nou toe nou, my wereld le nou hier langs my en ek sal op my kniee gaan, Pappa Jesus, dankie vir alles en die swaar lesse wat ons leer, U alleen is almagtig!! Ons is lief vir U met my kompleet hart en siel!! Amen!!

Ons is dankbaar vir die laaste tydjie rus by die huis, nou kan ons die laaste battle fight, en die battle van chemo kry SAL DIE LAASTE EEN WEES VIREWIG!!

KOM MY NANU HY GAAN ONS WYS WAT DIT BETEKEN OM DEUR DIE WOORD GENEES TE WORD! WONDERWERKE BESTAAN NOG!!!!

Bly wees lief vir mekaar, respekteer mekaar en bly geloof op die Here te hou.

My kind, my kind, jy SAL die oorlog wen!!!!

English Translation via Google Translate

Share ღ
back-to-top