28 November: Wyn in die Tuin met Cordelia en Dirk van der Westhuizen – Mokopane

LIMPOPO: Kom geniet `n onvergeetlike Wyn In Die Tuin funksie met Cordelia en Dirk van der Westhuizen ten bate van Arms of Mercy NPC!!

Lokaal: NTT Toyota Mokopane (20 Thabo Mbeki Drive, Mokopane)
Datum: 28 November 2020 | 18:00
Kaartjies: R250 per volwassene, R80 per Hoërskool kind, R50 per Laerskool kind en Voorskool is gratis.

  • Tafels van 10 persone per tafel is beskikbaar teen R2000 per tafel.
  • Kaartjie sluit ligte ete in.
  • Kontant kroeg beskikbaar.
  • Veilige speel area met sekuriteit en betroubare toesig vir die kinders.

Kaartjies beskikbaar by 060 654 5208 of 083 275 5158 – asook by Nyl Mini Mark en Potties Nuus.

Share ღ