Rest in Peace, Chante-Amoré Koekemoer 14/01/2020

Our dearest little Ammie,

With every milestone your precious mom shared with us, we cheered together. Your progress gave us hope… your fighting spirit strengthened our faith, and your love and sparkling smile will stay deeply rooted in our hearts, forever.

May you rest gently at Jesus’ feet, your battle is now won. You have reached the winning post, may you now also dance on the song of the angels` choir.

Our deepest sympathy and condolences to her mother and family on their saddest day ever, may you experience Jesus’ love and comfort as never before. Our prayer for you and your family is inner strength.

Fly high and spread your wings, Ammie!

With all our love,
Arms of Mercy team

Ons liefste klein Ammie

Met elke mylpaal wat jou kosbare mamma met ons gedeel het, het ons saam gejubel en gejuig. Jou vordering het ons hoop gegee… Jou vegter-gees het ons geloof versterk, en jou liefde en sprankelende glimlaggie sal vir altyd diep wortels in ons harte hê.

Mag jy saggies rus by Jesus se voete, jou stryd is nou gewonne. Jy het die wenpaal gehaal, mag jy nou ook dans op die lied van die engele koor.

Ons innige simpatie en meegevoel vir haar mamma en familie op hul hartseerste dag ooit, mag julle Jesus se liefde en vertroosting ervaar soos nog nooit tevore. Ons gebed vir julle en jul familie is innerlike krag.

Vlieg hoog en sprei jou vlerkies, Ammie!

Met al ons liefde,
Arms of Mercy span

Share ღ