Picture Perfect Bracelets for Janique Venter - Arms of Mercy NPC

NEW Picture Perfect Bracelets for Janique Venter *Limited Edition

Fundraising for Janique Venter – Neuroblastoma Cancer

The new Limited Edition Picture Perfect Bracelets for Janique Venter cost R40 each and consists of white & silver wooden and crystal beads – with a Glitter ball or Diamante Butterfly charm. To place an order, contact the agent in your area or shop online. Alternatively, please consider making a donation.

Click here for Janique`s story.

Hulp en Gebede vir Prinses Janique op Facebook se laaste updates soos volg:

Update 19/03/2019: “Geen operasie is moontlik – gewas reg rondom hoof slagaar na brein gegroei, net eenvoudig te hoë risiko. Enigste ander opsie is die sterk chemo, sy sal asap moet begin, geen ander keuse as Hickmanlyn, want hulle moet direkte lyn kry vir medikasie ens. Haar are gaan nie werk nie, Dokter probeer chirurge kry om nood operasie te doen om lyn in te sit wat so 40 min in teater gaan wees. Dokter gaan my dalk nog more bel as hulle haar kan doen. Ons gaan meer as ‘n maand in die hospitaal wees.”

Update: 24/03/2019: “Ons is opgeneem in die hospitaal, Janique het infeksie, sy kry nou `n Antibiotika drup vir 5dae. Sy eet en drink nie goed nie. Is huilerig, en moeilik. Haar neusie loop en sy het `n hoesie aan haar. En koors is 37,3. Die Chirurge het besluit om Donderdag `n Hickminline in te sit, dan wag ons so paar daggies. Dan gaan ons voort met die BAIE sterk chemo. Hou hierdie prinsessie in julle gebede asseblief.”


Related Content

Share ღ
back-to-top