Cordelia lends her voice to Arms of Mercy as Ambassador for 2020

2020’s new Ambassador for Arms of Mercy (AOM), popular and well-loved singer, Cordelia, is gracing children with special needs and their families, with her talent, in collaboration with and in support of Arms of Mercy.

Cordelia
Cordelia

It is with excitement that we announce, with immediate effect that Cordelia has honoured us as our new ambassador. We are filled with joy and looking forward to a New Year of possibilities.

Cordelia not only has a passion for music, but also a heart for people and the community. We are filled with gratitude that she is joining hands with AOM, by lending her presence to all our children facing immense challenges.

The beautiful but humble performer is a gentle person who touches many lives with her talent, and as a child of the Highest. She enhances our vision of hope and service of love. We believe 2020 is going to be a phenomenal year, for the work we will do together, and for the singer going forward in her musical career. We aim to reciprocate by supporting her initiatives, such as her ‘Mom & Daughter’ events. ❤

Like and follow facebook.com/cordelia.fanpage

Cordelia verleen haar stem aan Arms of Mercy as Ambassadeur vir 2020

2020 se nuwe Ambassadeur vir Arms of Mercy (AOM), die gewilde en geliefde sangeres, Cordelia, seën kinders met spesiale behoeftes en hul gesinne, met haar talent, in samewerking met en ter ondersteuning van Arms of Mercy.

Dit is met opgewondenheid dat ons aankondig dat Cordelia ons vereer as ons nuwe ambassadeur. Ons is vol vreugde en sien uit na die Nuwe Jaar met moontlikhede.

Cordelia het nie net ‘n passie vir musiek nie, maar ook ‘n hart vir mense en die gemeenskap. Ons is baie dankbaar daarvoor dat sy  AOM ondersteun deur haar teenwoordigheid te verleen aan al ons kinders wat geweldige uitdagings ervaar.

Die pragtige, en nederige kunstenaar is ‘n saggeaarde persoon wat baie lewens met haar talent en as kind van die Allerhoogste raak. Sy voeg waarde by ons visie van hoop en liefdesdiens. Ons glo dat 2020 ‘n fenomenale jaar gaan wees, vir die werk wat ons saam gaan doen, en wat vir die sangeres voorlê in haar musikale loopbaan. Ons beoog, op ons beurt, om haar inisiatiewe, soos haar ‘Ma & Dogter’-geleenthede, te ondersteun. ❤

Sluit gerus aan by facebook.com/cordelia.fanpage

Posted by Cordelia on Sunday, 6 October 2019
Share ღ
back-to-top